Hi, ek wil vertel jou oor my. My gusteling kleur is blou- soos die lug. Ek hou van die liedjie Superheroes. Ek baie van tempura garnale. My beste maat se naam is Gabi. Ek speel die klavier vir 'n stokperdjie. Ek speel netbal by die skool. The Great Australian Bake-Off is my gunsteling TV- program. Harry Potter and the Goblet of Fire was die lekkerste boek wat ek nog gelees het. Ek wil graag eendag 'n reis-journalis wil wees. Ek het regtig respek my vriende, my familie en my onderwyser.
Ek wil 'n reis blog begin. Ek sal reis na verskillende lande. Dan wil ek blog oor my toer. Ek wil 'n kundige pianis wees. Ek sal baie op my klavier oefen leer on te verbeter. Ek wil in staat wees om maklik 'n doel in netbal te skiet. Ek sal 'n netbal en hoepel kry en oefen om doele te - oefen maak perfek! Ek wil leerom Hindi te praat. Hindi is Hindu mense se hooftaal.
No comments:
Post a Comment