Sunday, July 24, 2016

My Draak


Baie mense het mooi troeteldiere, Maar ek dink nie hulle het 'n draak nie. My troeteldier is 'n scary soek draak. Alhoewel, Sparky is heeltemal skadaloos. Sparky se asbsolute gunsteling ding om te doen is boom-klim. Sy skerp naels grawe in die groot boom. Sparky het twee horings op sy kop. Sy horings is rooi en hy het dodelike spykers, maar Sparky sal niemand met sy skerp spykers seer maak nie. Die kleure op Sparky se uitgestrekte vlerk is asemrowende. Sparky blaas oranje vuur en het vuurvaste spykers. My ontsagwekkende draak se stert wieg lings en regs. Sy maag is groot, maar hy is gulsig en hy eet baie. Sparky waggel om 'n groot boom en glimlag. Hy begin om die boom te klim. Ek hou van Sparky omdat hy die beste troeteldier in die hele werĂȘld is.

Friday, July 22, 2016

Op elf jaar oud...

Hi, ek wil vertel jou oor my. My gusteling kleur is blou- soos die lug. Ek hou van die liedjie Superheroes. Ek baie van tempura garnale. My beste maat se naam is Gabi. Ek speel die klavier vir 'n stokperdjie. Ek speel netbal by die skool. The Great Australian Bake-Off is my gunsteling TV- program. Harry Potter and the Goblet of Fire was die lekkerste boek wat ek nog gelees het.  Ek wil graag eendag 'n reis-journalis wil wees. Ek het regtig respek my vriende, my familie en my onderwyser.

Ek wil 'n reis blog begin. Ek sal reis na verskillende lande. Dan wil ek blog oor my toer. Ek wil 'n kundige pianis wees. Ek sal baie op my klavier oefen leer on te verbeter. Ek wil in staat wees om maklik 'n doel in netbal te skiet. Ek sal 'n netbal en hoepel kry en oefen om doele te - oefen maak perfek! Ek wil leerom Hindi te praat. Hindi is Hindu mense se hooftaal.